skip to content

Site in English  

Vrystaatveiling

Konsortium-Merino se 8ste Vrystaatveiling vind op Donderdag, 20 Maart 2018, om 11:00 op die plaas Donkerpoort, naby die Gariepdam plaas.

Aanbod:

  • Sowat 80 prestasiegetoetste veldmerinoramme. Konsortium-nageslag van ons boerelede en suiwer geteelde Konsortium-ramme.
  • 1 400 ooie

Besigtiging:

Vanaf 09:00 op die dag van die veiling.

Katalogus:

Die koperskatalogus vir die 8ste gesamentlike veiling sal vanaf 15 Maart 2018 op ons webwerf beskikbaar wees.

Navrae:

Bel Fanie Griesel @ 082 822 1822, Cobus Vivier @ 082 444 4388, Edwin Wilmot @ 079 875 8227, of Gawie @ 082 321 3233

Besoek asb. die volgende:
Vorige bladsy  |  Terug na bo  |  Site in English  |  
Powered by Invoices Online