skip to content

Site in English  

Vorige Produksie Veilings

2 September 2004

Konsortium-Merino ewenaar die meeste ramme wat die afgelope dekade op 'n Merinoveiling in SA verkoop is. Al 153 ramme aangebied, is teen 'n gemiddelde prys van R4 790 verkoop. Kosie van der Merwe van die plaas Tweerivier, Sutherland, betaal die hoogste prys van R20 500 vir 'n meriete ram. Die naashoogste prys van R20 000 is ook vir 'n meriete ram betaal. Dit kopers is Tommy Roux en sy seuns, Piet en Jakkals, en Matt Philps, almal van Hofmeyr. Al 800 Merino-ooie op die veiling is teen gemiddeld R669 stuk verkoop.
 

PrysklasGetal ramme verkoop
R1000 - R300031
R3100 - R500090
R5100 - R700017
R7100 - R10 0007
R10 100 - R15 0006
R15 000 +2
Vorige bladsy  |  Terug na bo  |  Site in English  |  
Powered by Invoices Online