skip to content

Site in English  

Vorige Produksie Veilings

19 Februarie 2004

Lourens van Heerden van die plaas Bella Vista, Tarkastad, het op Konsortium-Merino se sesde produksieveiling die hoogste prys van R18 000 vir 'n meriete ram betaal. Al 133 ramme is teen 'n gemiddelde prys van R4 313.53 verkoop. Die naashoogste prys was R17 500. Dit is deur Johan Froehlich van The Pines, Cradock, Tommy en Piet Roux van Allemansvlei, Hofmeyr en Matt Philps van Grootdam, Cradock, gekoop. Die 365 ooie is teen gemiddeld R610.82 stuk verkoop.

PrysklasGetal ramme verkoop
R1000 - R300051
R3100 - R500047
R5100 - R700023
R7100 - R10 0007
R10 100 - R15 0002
R15 000 +3
Vorige bladsy  |  Terug na bo  |  Site in English  |  
Powered by Invoices Online