skip to content

Site in English  

Vorige Produksie Veilings

3 September 2003

Op Konsortium-Merino se vyfde produksieveiling is al 131 ramme teen 'n gemiddelde prys van R4 314 verkoop. Die hoogste prys was R20 000 vir 'n silwermeriete ram. Benjamin Bosch van Bothaville, Abrie Marx, Nico Marx en Le Roux Fourie, almal van Brandfort, was die kopers. Die naashoogste prys van R19 000 is deur Jan Swiegers en Floors Human van Victoria-Wes betaal. Die 1066 ooie op die veiling is vir R462 stuk verkoop.

PrysklasGetal ramme verkoop
R1000 - R300033
R3100 - R500075
R5100 - R700016
R7100 - R10 0003
R10 100 - R15 0002
R15 000 +2
Vorige bladsy  |  Terug na bo  |  Site in English  |  
Powered by Invoices Online