skip to content

Site in English  

Vorige Produksie Veilings

19 Februarie 2003

'n Meriete ram is vir die hoogste prys van R33 000 aan die broers Piet en Dennis Louw van Jagersfontein verkoop. Altesame 123 ramme is aangebied en teen 'n gemiddelde prys van R3919 verkoop. Die naashoogste prys was R16 000. Al 1187 Merino-ooie is teen gemiddeld R571 stuk verkoop.

PrysklasGetal ramme verkoop
R1000 - R300063
R3100 - R500043
R5100 - R70008
R7100 - R10 0002
R10 100 - R15 0005
R15 000 +2
Vorige bladsy  |  Terug na bo  |  Site in English  |  
Powered by Invoices Online