skip to content

Site in English  

Vorige Produksie Veilings

4 September 2002

Al 90 ramme is teen 'n gemiddelde prys van R3 661 verkoop. 'n BLUP-silwermeriete ram het die hoogste prys van R17 000 behaal. Dit is deur Jan Swiegers van Victoria-Wes en Nico Botha van Britstown betaal. Twee ramme is vir die naashoogste pryse van R16 000 elk verkoop. Vir die 1085 ooie is gemiddeld R627 stuk betaal.

PrysklasGetal ramme verkoop
R1000 - R300048
R3100 - R500034
R5100 - R70002
R7100 - R10 0002
R10 100 - R15 0003
R15 000 +0
Vorige bladsy  |  Terug na bo  |  Site in English  |  
Powered by Invoices Online