skip to content

Site in English  

Vorige Produksie Veilings

21 Februarie 2001

Al 78 ramme is teen 'n gemiddelde prys van R2 917 verkoop. Die hoogste prys was R12 200. Dit is deur George Stegman en Paul Greeff van Willowmore betaal. 'n Silwermeriete ram het die naashoogste prys van R12 000 behaal.

PrysklasGetal ramme verkoop
R1000 - R300060
R3100 - R50006
R5100 - R70006
R7100 - R10 0003
R10 100 - R15 0003
R15 000 +0
Vorige bladsy  |  Terug na bo  |  Site in English  |  
Powered by Invoices Online