skip to content

Site in English  

Suurveld-veiling / Felton

Konsortium-Merino se ramveiling in die Suurveld word op 2 Februarie 2018, om 12:00, saam met Felton Merino's aangebied op die plaas Felix, van Claude Cloete, Dordrecht.

Datum: 2 Februarie 2018 om 12:00

Aanbod: 120 prestasiegetoetste veldmerinoramme & 300 ooie

Besigtiging: Vanaf 09:00 op die dag van die veiling.

Katalogus: Die koperskatalogus vir die gesamentlike Suurveld-veiling sal vanaf  25 Januarie 2018 op ons webwerf beskikbaar wees.

Besoek asb. die volgende:
Vorige bladsy  |  Terug na bo  |  Site in English  |  
Powered by Invoices Online