skip to content

Site in English  

100%

'n Merino met uitstekende vaar-potensiaal. Hy draf onder SA se top 10% vir sy BLUP-teelwaardes t.o.v liggaamsmassa en veseldikte. Wolkwaliteit met buitengewone lengte is sy sterkpunte.

Vaar: Staal, silwermeriete ram.

Moeder: Sy is 'n dogter van die goue meriete ram, Surprise.

Oupa: Yster, goue meriete

Veseldikte: 19.2 micron op 4-tand.

BLUP : Verwagte Teelwaardes (EBV's)
Rel ekon waarde Liggaam massa Skoonwol Veseldikte Stapellengte
31.84 5.0 -0.295 -1.79 6.96

BLUP-ontleding: 2005/07/05


Vorige bladsy  |  Terug na bo  |  Site in English  |  
Powered by Invoices Online