skip to content

Site in English  

Sweepslag

 Gold

Hy spog met goeie been-plasing en uitstekende wol.

Vaar: Disaster, goue meriete.

Moeder: is 'n dogter van die goue meriete ram, Wiele.

Veseldikte: 18.8 mikron op volbek.

Goue meriete ram: beklee die 38ste plek op die Bayer nasionale Merinonageslag-vaarrangorde. (Des'2005)

Verwagte nageslagverskille (EPD's)
Rel ekon waarde Liggaam massa Skoonwol Veseldikte Stapellengte
27.75 0.060 -0.110 -0.460 -0.065

EPD-ontleding: 2005/12/14

BLUP : Verwagte Teelwaardes (EBV's)
Rel ekon waarde Liggaam massa Skoonwol Veseldikte Stapellengte
10.25 2.07 -0.399 -1.00 1.91

BLUP-ontleding: 2005/07/05


Vorige bladsy  |  Terug na bo  |  Site in English  |  
Powered by Invoices Online