skip to content

Site in English  

Wiele

Wiele

 Gold

Díe ram het die land aan die gons gehad. Hy is alombekend vir sy top bouvorm en het vir lank die derde plek op die nasionale goue meriete-vaarrangorde beklee.

Veseldikte: 20.8 mikron op tweetand; 20.8 mikron op volbek.

Goue meriete ram: beklee 19de plek op die nasionale Merinonageslag-vaarrangorde. (Aug?2004)

Verwagte nageslagverskille (EPD's)
Rel ekon waarde Liggaam massa Skoonwol Veseldikte Stapellengte
27.59 1.203 0.185 0.084 -0.030

EPD-ontleding: 2004/11/01

BLUP : Verwagte Teelwaardes (EBV's)
Rel ekon waarde Liggaam massa Skoonwol Veseldikte Stapellengte
15.93 1.81 0.167 -0.57 2.56

BLUP-ontleding: 2005/01/11


Vorige bladsy  |  Terug na bo  |  Site in English  |  
Powered by Invoices Online