skip to content

Site in English  

Doodskoot

Doodskoot

Die goed geboude ram het sterk bene en 'n diep lyf.

Vaar: Wiele, goue meriete ram.

Moeder: is 'n dogter van die goue meriete ram, Harley Davidson.

Veseldikte: 19.5 mikron op viertand.

BLUP : Verwagte Teelwaardes (EBV's)
Rel ekon waarde Liggaam massa Skoonwol Veseldikte Stapellengte
23.90 1.34 -0.573 -0.70 1.83

BLUP-ontleding: 2004/09/03


Vorige bladsy  |  Terug na bo  |  Site in English  |  
Powered by Invoices Online