skip to content

Site in English  

Fibre

Fibre

 Gold

Hy spog soos 'n saalperd in die kraal en word altyd raakgesien in 'n trop. Fibre het buitengewone wollengte.

Vaar: 104

Moeder: 'n dogter van die goue meriete ram, Bargain.

Veseldikte: 18.9 mikron op tweetand, 18.8 mikron op volbek.

Goue meriete ram: beklee 8ste plek op die Bayer nasionale Merinonageslag-vaarrangorde. (Aug'2004)

Verwagte nageslagverskille (EPD's)
Rel ekon waarde Liggaam massa Skoonwol Veseldikte Stapellengte
42.02 0.988 0.134 -0.195 0.111

EPD-ontleding: 2004/11/01

BLUP : Verwagte Teelwaardes (EBV's)
Rel ekon waarde Liggaam massa Skoonwol Veseldikte Stapellengte
20.00 3.84 -0.03 -0.68 7.85

BLUP-ontleding: 2005/07/05


Vorige bladsy  |  Terug na bo  |  Site in English  |  
Powered by Invoices Online