skip to content

Site in English  

Weet-jy-wat

Weet-jy-wat het 'n pragtige kop en 'n lekker lang lyf. Sy wol is lank, met 'n hoƫ skoonopbrengs.

Vaar: Andrew

Veseldikte: 18.7 mikron op tweetand.

BLUP : Verwagte Teelwaardes (EBV's)
Rel ekon waarde Liggaam massa Skoonwol Veseldikte Stapellengte
7.89 1.97 0.104 0.25 3.69

BLUP-ontleding: 2008/01/14


Vorige bladsy  |  Terug na bo  |  Site in English  |  
Powered by Invoices Online