skip to content

Site in English  

Brille 90

Brille 90

 Gold

Dit is ?n reuse ram met ?n suiwer vag. Goeie wollengte is een van sy sterkpunte.

Veseldikte: 21.9 mikron op volbek.

Goue meriete ram: beklee die 15de plek op die nasionale Merinonageslag-vaarrangorde. (Des?2005)

Verwagte nageslagverskille (EPD's)
Rel ekon waarde Liggaam massa Skoonwol Veseldikte Stapellengte
43.94 1.924 0.140 -0.042 0.147

EPD-ontleding: 2005/12/14

BLUP : Verwagte Teelwaardes (EBV's)
Rel ekon waarde Liggaam massa Skoonwol Veseldikte Stapellengte
6.44 1.42 0,103 0,17 7.95

BLUP-ontleding: 2005/01/11


Vorige bladsy  |  Terug na bo  |  Site in English  |  
Powered by Invoices Online