skip to content

Site in English  

Excell

Hierdie langlyf ram het 'n mooi, oop gesig. Hy spog met goeie wollengte en 'n hoƫ skoonopbrengs.

Vaar: Finish.

Veseldikte: 16.3 mikron op tweetand

BLUP : Verwagte Teelwaardes (EBV's)
Rel ekon waarde Liggaam massa Skoonwol Veseldikte Stapellengte
6.05 3.79 -0.259 -0.37 -2.86

BLUP-ontleding: 2008/01/14


Vorige bladsy  |  Terug na bo  |  Site in English  |  
Powered by Invoices Online