skip to content

Site in English  

Prince

Prince

 Silver

Hierdie ram spog met 'n sterk voor- en agterkwart. Hy het 'n goeie kop en horing. Sy wol is mooi wit met 'n hoƫ skoonopbrengs.

Vaar: Windsor, goue meriete ram + SA grootkampioen in 2004.

Moeder: Dogter van die goue meriete ram, Yster.

Veseldikte: 17.6 mikron op tweetand, 19.6 mikron op volbek.

BLUP : Verwagte Teelwaardes (EBV's)
Rel ekon waarde Liggaam massa Skoonwol Veseldikte Stapellengte
14.09 3.88 -0.007 -0.71 -1.63

BLUP-ontleding: 2007/05/15


Vorige bladsy  |  Terug na bo  |  Site in English  |  
Powered by Invoices Online