skip to content

Site in English  

Platinum

Platinum

Hy kort 'n bietjie diepte - maar spog met 'n lang lyf, sterk bene en pragtige kop. Sy wol is lank, fyn en spreek van gehalte.

Vaar: Stainless, silwermeriete ram.

Moeder: 'n dogter van die goue merieteram, Surprise.

Veseldikte: 17.8 mikron op 6-tand.

BLUP : Verwagte Teelwaardes (EBV's)
Rel ekon waarde Liggaam massa Skoonwol Veseldikte Stapellengte
25.12 4.72 -0.481 -1.77 1.4

BLUP-ontleding: 2006/06/05


Vorige bladsy  |  Terug na bo  |  Site in English  |  
Powered by Invoices Online