skip to content

Site in English  

Koning

Koning

Hy het die ideale vleisbouvorm en lang, wit wol met 'n hoƫ skoonopbrengs (71.1%) en gemaksfaktor (99.9).

Vaar: Booster

Moeder: Sy is 'n dogter van die goue meriete ram, Wiele.

Veseldikte: 20.5 mikron op 4-tand, 19.1 mikron op volbek.

BLUP : Verwagte Teelwaardes (EBV's)
Rel ekon waarde Liggaam massa Skoonwol Veseldikte Stapellengte
9.86 2.6 -0.079 -0.24 3.97

BLUP-ontleding: 2006/06/05


Vorige bladsy  |  Terug na bo  |  Site in English  |  
Powered by Invoices Online