skip to content

Site in English  

Oos-Kaap veiling

Konsortium-Merino se 8ste Oos-Kaap veiling saam met Hennie Coetzee & Altus Geldenhuis vind op Donderdag, 22 Februarie 2018, om 11:00 op die plaas Geduldsfontein, Steynsburg, plaas.

Aanbod:

  • Sowat 100 prestasiegetoetste veldmerinoramme. Konsortium-nageslag van ons boerelede en suiwer geteelde Konsortium-ramme.
  • 800 ooie

Besigtiging:

Vanaf 09:00 op die dag van die veiling.

Katalogus:

Die koperskatalogus vir die 8ste gesamentlike veiling sal vanaf 18 Februarie 2018 op ons webwerf beskikbaar wees.

Navrae:

Bel Hennie @ 048-8880026, Tinus @ 083 440 2364, Cobus Vivier @ 082 444 4388, of Gawie @ 082 321 3233

Besoek asb. die volgende:
Vorige bladsy  |  Terug na bo  |  Site in English  |  
Powered by Invoices Online