skip to content

Site in English  
Felton 2014 hoogste prys

Felton 2014 hoogste prys

Op Felton-Merino se 14de produksieveiling, vanjaar vir die derde keer saam met Konsortium-Merino, op die plaas Felix, Dordrecht, is hierdie ram vir die hoogste prys van R24 000 verkoop. Agter van links kniel: Jakkie Nel, afslaer, Ian Sheard van Sheard Afslaers, John Luscombe, Konsortium-Merino uitvoerende direkteur en verkoper, Claude Cloete, Felton-Merino’s, Cobus Vivier, Konsortium-Merino stoetraadgewer en Henry Cloete, koper van Bedford. Altesaam 102 ramme is teen 'n gemiddelde prys van R4 769 verkoop. Die 374 ooie is teen gemiddeld R835 stuk verkoop met 'n hoogste prys van R1 000 per ooi vir ‘n span dragtige ooie.

Previous: Dink GROOT

Sien Alle Nuus

Vorige bladsy  |  Terug na bo  |  Site in English  |  
Powered by Invoices Online