skip to content

Site in English  

Konsortium-webwerf vereer

Konsortium-Merino se webwerf is in Oktober 2003 as een van Ananzi, ?n nasionale soek-enjin, se top vyf nuwe webwerwe uitgesonder. "The sites are chosen from different categories, and are selected because of their design, and their informative or interactive nature," s? Ananzi.com.

In die taal van jou keuse kan jy die pad stap waarlangs d?e span telers se drome werklikheid word. Met pragfoto′s en treffende aanhalings probeer die span die klanke en kleure van die Karoo uitbeeld. Hul passie en liefde vir Merinoteling strek soos ′n goue draad deur die werf. Moet dit nie misloop nie.

Sien Nuus Argief

Vorige bladsy  |  Terug na bo  |  Site in English  |  
Powered by Invoices Online