skip to content

Site in English  

Internasionale Landbou-skrywerskongres

Op die Internasionale Landbouskrywerskongres in Maart ′2004 het Konsortium-Merino 'n referaat gelewer en foto′s van hul skaap uitgestal. Díe kongres het op die Spier-landgoed, naby Stellenbosch, plaasgevind. Die titel van hul skyfie-aanbieding was: Fine tuning the ideal dual-purpose Merino. Die span telers, hul teelbeleid en prestasies, tipe skaap en sy voordele is onder meer uitgelig.

Sien Nuus Argief

Vorige bladsy  |  Terug na bo  |  Site in English  |  
Powered by Invoices Online