skip to content

Site in English  
Saam bied ons meer

Saam bied ons meer

Oor die afgelope jare kon niemand nog by Konsortium-Merino se ramverkope kersvashou nie. In Februarie 2007 is 199 ramme teen ?n gemiddelde prys van R5 613, vir die hoogste omset n?g op ?n Merinoveiling in Suid-Afrika verkoop.

In Februarie 2006 het die span 163 ramme aangebied en verkoop. In Februarie 2005 is 161 ramme teen gemiddeld R3 106 per ram verkoop. Sedert hul eerste veiling in Februarie 2001 het die span al 1 622 ramme op 12 produksieveilings verkoop. Dit is ?n gemiddeld van 135 ramme per veiling.

Solank hulle nie die gehalte van hul ramproduk inboet nie, sal hulle poog om in veilinggetalle te groei. D?e groter skuif is op aandrang van hul kuddeboere wat meer ramme teen bekostigbare pryse soek.

Sien Nuus Argief

Vorige bladsy  |  Terug na bo  |  Site in English  |  
Powered by Invoices Online