skip to content

Site in English  
Produk en passie die beste in 3 nasies

Produk en passie die beste in 3 nasies

Dit is die beste veiling wat ek nog ooit bygewoon het. Konsortium-Merino se produk, bemarking en passie het my beïndruk. In Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika kan niemand by hulle genetika kersvashou nie. So meen Ian Walsh, hoofdirekteur van die Falkirk wetenskaplike stigting in Nieu-Seeland, wat spesialiseer in die fisiologie van diere.

Hy het Konsortium se 11de produksieveiling in September 2006 bygewoon en tyd ingeruim om ons stoetramme se vleisproduksie en kwaliteit te meet, deur ultra-klank tegnologie in te span. Ian glo Konsortium se genetika kan vir die Merino, as 'n ras, van groot waarde wees : "want met díe tipe is daar geen rede vir kruisteling nie."  Hier is hy by Sheffield, 'n stoetram wat sy oog gevang het.

The Falkirk Index System defines the actual composition of an animal, accrediting the growth to bone-fat-meat ratio into an index that reflects potential genetic value and production use.

Sien Nuus Argief

Vorige bladsy  |  Terug na bo  |  Site in English  |  
Powered by Invoices Online