Ons 19de produksieveiling is op Donderdag, 2 September 2010, om 11:00 op die plaas Dombietersfontein, Victoria-Wes.
Aanbod:
Besigtiging:
Katalogus: die koperskatalogus vir die volgende produksieveiling op 2 September 2010, sal vanaf 13 Augustus 2010 op ons webwerf beskikbaar wees.
ROOM van die OES:
Kliek op die ramme in die fotostrook hieronder vir die ROOM van die OES. Vanaf 25 Augustus 2010 kan jy hier na foto's van sommige van ons beste ramme op die komende veiling loer.








