Maandag, 30 Augustus 2010
Sedert Mei 2009, met Konsortium-Merino se eerste boeredag by die Gariepdam, het die groep baie rimpelings in die wolbedryf veroorsaak. Dis nou ‘n jaar later. Kom ons kyk wat het Konsortium-Merino bereik en hoe het sake vir sy boere verbeter...
Maandag, 30 Augustus 2010
‘n Alternatiewe wolbemarkingsroete is vir ons boere beding wat keuses bied , ‘n premie waarborg en kostes sny...
Maandag, 30 Augustus 2010
Een van Konsortium-Merino se 124 ingeskrewe boere staan ‘n kans om ‘n nuwe HONDA XR125L te wen...

Woensdag, 25 Augustus 2010
Konsortium-Merino se goedkoper wolsak het die rooikat in die skaapkraal losgelaat..,

Woensdag, 25 Augustus 2010
Eersdaags kan ons boere hul eie wolbaadjie dra. Die baadjies word spesiaal van Konsortium-Merinowol met die hand in ons land gemaak...

Woensdag, 30 Junie 2010
Konsortium-Merino het die International Wool Textile Organisation (IWTO) se 79ste kongres in Frankryk bygewoon om wolkopers en verwerkers bewus te maak van Konsortium-Merino in Suid-Afrika...

Sondag, 30 Mei 2010
Konsortium-Merino het gesorg vir die grootste nasionale Merino slaglamkompetisie wat nog ooit aangebied is...
Maandag, 1 Februarie 2010
Konsortium-Merinoboere het sedert Julie 2009 meer as R445 000 aan kostes bespaar deur hul wol aan Segard Masurel te lewer...

Maandag, 1 Februarie 2010
Die eerste 400 lammers is by die Konsortium-voerkraal in Christiana afgelaai. KM boere kan nou d.m.v die voerkraal deel raak van die waardeketting van die produk wat hul produseer...
Maandag, 1 Februarie 2010
Konsortium-Merinoboere het sedert Julie 2009 meer as R445 000 aan kostes bespaar deurhul wol aan Segard Masurel te lewer...

Maandag, 7 September 2009
Uitverkoop! Al 310 ramme op Konsortium-Merino se 17de produksieveiling op die plaas Dombietersfontein, Victoria-Wes, is teen ‘n gemiddelde prys van R5 199 vir nog ‘n nuwe SA rekordomset vir ‘n Merinoramveiling verkoop...
Dinsdag, 18 Augustus 2009
Akkurate rekordhouding van veegetalle en diereproduksie met vergelykende data...
Vrydag, 26 Junie 2009
EERS was daar die AWB wat op almal se tong was. Toe die BWB en later BTW. Nou is daar BBB’s, of boer-beheerde besighede wat die nuwe gonswoord gaan word... deur Charles Smith

Vrydag, 19 Junie 2009
Today, the farmer-owned business Konsortium-Merino not only sells the most rams at official Merino sales, it also aims to increase ewe numbers and its brand to 800 000 in the next 10 years... Farmers Weekly
Woensdag, 17 Junie 2009 | 5 kommentare
Skaars ‘n week nadat Konsortium-boere hul eerste wol aan Segard Masurel gelewer het, het BKB bekend gemaak dat hy nie meer Konsortium-Merino se veilings op Dombietersfontein, Victoria-Wes, gaan aanbied nie...

Sondag, 3 Mei 2009
Segard Masurel, een van Suid-Afrika se grootste wolkopers, het ‘n aanbod gemaak aan Konsortium-Merino om wol direk van díe boere te koop. Nie net kan Konsortium-boere voortaan ‘n premie vir hul produk verdien nie, maar ook heelwat kostes spaar...

Donderdag, 5 Maart 2009
Op Konsortium-Merino se 18de produksieveiling op die plaas Dombietersfontein, Victoria-Wes, kon boere na hartelus kus en keur tussen die 346 ramme wat aangebied is...

Donderdag, 26 Februarie 2009
Konsortium-Merino neem weer die voortou. Op hul afgelope Februarie-veiling het die telers 311 ramme verkoop teen ‘n gemiddelde prys van R5 050 vir hul vyfde agtereenvolgende SA rekordomset vir ‘n Merinoramveiling...
Dinsdag, 16 September 2008
Konsortium-Merino het vanjaar 488 ramme teen 'n gemiddelde prys van R6 701 op vyf veilings onder beskerming van MerinoSA verkoop...

Donderdag, 3 April 2008
Op Carnarvon is 'n man met 'n groot liefde vir mowwe, wat glo hulle wys reën is aan die kom deur hul lywe te skud asof hulle nat is...