skip to content

Saam bied ons meer
http://www.konsortium-merino.com/PageImages/298811044_370_370.jpg
Teken In





Registreer  |  Vergete Sleutelwoord

Volgende produksieveiling

Ons 22ste produksieveiling is op Donderdag, 16 Februarie 2012, om 11:00 op die plaas Dombietersfontein, Victoria-Wes.

Aanbod:

  • 400 prestasiegetoetste veldmerinoramme, waarvan sowat 40+ Poenskop-Merinoramme
  • 1 000+ Merino-ooie

Besigtiging:

  • vanaf 16:00 op 15 Februarie 2012, en
  • vanaf 08:00 op die dag van die veiling.

Katalogus: die koperskatalogus vir die volgende produksieveiling op 16 Februarie 2012, sal vanaf  25 Januarie 2012 op ons webwerf beskikbaar wees.

Produksieveiling-katalogus

ROOM van die OES:

Kliek op die ramme in die fotostrook hieronder vir die ROOM van die OES. Vanaf  6 Februarie 2012 kan jy hier na foto's van sommige van ons beste ramme op die komende veiling loer.