skip to content

Site in English  
  • Nog n SA rekord - 333 ramme verkoop!

    2013-02-21

    Die groep het op hul 24ste produksieveiling â??n nuwe SA rekord opgestel deur die meeste ramme op een Merinoveiling te verkoop.

  • Nog 'n skaapspesialisNog 'n skaapspesialis picture

    Konsortium-Merino het sy tweede skaapspesialis aangestel. Tommie Calldo sal voortaan saam met Cobus Vivier gehalte by ons boere verseker, sodat die mark met vrymoedigheid Konsortium-genetika, -wol en -vleis koop.

  • Nuwe oorplaatjies

    2012-10-06

    Konsortium-Merino spog met â??n nuwe oorplaatjie, wat beloof om baie meer gebruikersvriendelik te wees.

  • Ons eie Konsortium-Merino kruipvoer

    2012-09-18

    Dit voldoen aan jong lammetjies se voedingsbehoeftes en is sedert September 2012 by koöperasies landswyd te koop.

  • Kry 'n aandeel in ons sukses

    2012-09-10

    Die Konsortium-Merino handelsmerk produseer groot hoeveelhede wol, vleis en velle van gehalte, maar nie naastenby genoeg om in die vraag na die produkte te voorsien nie. Hoe nou gemaak?

  • Hoogste prys nogHoogste prys nog picture

    HL Kitshoff en Seuns van Moorreesburg het die hoogste prys van R54 000 op Konsortium-Merino se 23ste produksieveiling betaal. Dit is die meeste geld wat nóg vir â??n Konsortium-Merinoram betaal is.

View All News  |  View Archived News

Visie & Misie

Konsortium-Merino Visie

Om die Konsortium-Merino handelsmerk só te vestig, dat díe top Merino en sy produkte van gehalte wêreldwyd in aanvraag is.

Konsortium-Merino Misie

Om deur praktiese en wetenskaplike teëlpraktyke ‘n vrugbare, dubbeldoel-Merino met ‘n groot vleiskarkas en lang, sagte, medium- tot fynwol van gehalte onbeperk aan tevrede kliënte beskikbaar te stel.

Volgende: Bestuurspan
website design & website hosting by nellen.co.za website engineers