skip to content

Site in English  
  • Nog n SA rekord - 333 ramme verkoop!

    2013-02-21

    Die groep het op hul 24ste produksieveiling â??n nuwe SA rekord opgestel deur die meeste ramme op een Merinoveiling te verkoop.

  • Nog 'n skaapspesialisNog 'n skaapspesialis picture

    Konsortium-Merino het sy tweede skaapspesialis aangestel. Tommie Calldo sal voortaan saam met Cobus Vivier gehalte by ons boere verseker, sodat die mark met vrymoedigheid Konsortium-genetika, -wol en -vleis koop.

  • Nuwe oorplaatjies

    2012-10-06

    Konsortium-Merino spog met â??n nuwe oorplaatjie, wat beloof om baie meer gebruikersvriendelik te wees.

  • Ons eie Konsortium-Merino kruipvoer

    2012-09-18

    Dit voldoen aan jong lammetjies se voedingsbehoeftes en is sedert September 2012 by koöperasies landswyd te koop.

  • Kry 'n aandeel in ons sukses

    2012-09-10

    Die Konsortium-Merino handelsmerk produseer groot hoeveelhede wol, vleis en velle van gehalte, maar nie naastenby genoeg om in die vraag na die produkte te voorsien nie. Hoe nou gemaak?

  • Hoogste prys nogHoogste prys nog picture

    HL Kitshoff en Seuns van Moorreesburg het die hoogste prys van R54 000 op Konsortium-Merino se 23ste produksieveiling betaal. Dit is die meeste geld wat nóg vir â??n Konsortium-Merinoram betaal is.

View All News  |  View Archived News

Vinnige Feite

  • Besoeke aan honderde gelukkige kopers die afgelope jare bevestig Konsortium-ramme se positiewe impak op ander kuddes.
  • Wissellammers skeer 16.1 - 17.2 mikron wol.
  • Die vyf Konsortium-stoettelers se kuddes se gemiddelde skeerselveseldiktes wissel tussen 18.5 en 19.5 mikron.
  • Slaglammers word in normale jare, van die veld af, op 30 - 40kg gespeen. In goeie jare kan hulle tot 50kg weeg.
  • Konsortium se telersvennootskap haal die raaiwerk uit Merinoteling deur doelgerigte, individuele parings met tot 6 000 stoetooie jaarliks. Dit verseker ‘n wye keuse van topgehalte verkoopsramme aan die mark

  • Konsortum-Merino span die natuur in as vernaamste klasser en teel ‘n skaap wat lyk soos Moeder Natuur dit wil.
  • Meer as 3 100 Merino-ooie met 15 Konsortium-ramme gepaar, is die grootste Merino-nageslagtoets wat nóg in Suid-Afrika aangepak is.

  • Hulle het die rekord-omset vir ‘n Merinoramveiling reeds ses keer in 'n ry verbeter.

  • Die span glo in die opheffing en ontwikkeling van hul mense. Hul bied volwasse onderrig aan 30 van hul arbeiders deur gebruik te maak van multimedia programme.

  • Konsortium-Merino is die eerste Merinostoetery in Suid-Afrika om sy eie kliënteraadgewers aan te stel en sodoende waarde tot sy boere se besighede te voeg.

  • Altesaam 124 boere met meer as 193 00 ooie het al by die Konsortium-familie aangesluit.

  • In 2001 het Konsortium-Merino met 78 ramme op een veiling afgeskop. Vandag verkoop hulle jaarliks die meeste ramme op amptelike veilings in Suid-Afrika - tot soveel as 311 ramme per veiling, en 670 per jaar.

website design & website hosting by nellen.co.za website engineers