skip to content

Site in English  
  • Hoogste prys R80 000Hoogste prys R80 000 picture

    Op Konsortium-Merino se 30ste produksieveiling, 18 Februarie 2016, is die ram vir die hoogste prys ooit verkoop. Hy het R80 000 behaal.

  • Verbeter SA rekord op 32ste veilingVerbeter SA rekord op 32ste veiling picture

    Al 353 ramme is teen ?n gemiddelde prys van R8 418 verkoop. Hiermee verbeter Konsortium-Merino sy huidige SA rekordomset vir ?n Merinoramveiling na R2 971 400.

  • Belê in ooi-eenhedeBelê in ooi-eenhede picture

    Koop Konsortium Merino ooi-eenhede. Dis 'n veilige belegging in vee, sonder om by die bestuur van 'n boerdery betrokke te raak

  • Verander ratte van prysnemer na prysgewer

    2014-02-13

    Prof. Eckart Kassier het in 1994 reeds voorspel vanjaar gaan net 30 000 boere oor wees. Toentertyd het menige boer gedink die prof is koekoes, maar vandag is ons net soveel. Kwyn is ons voorland as ons nie...

  • Geloof soos wolGeloof soos wol picture

    Angus Buchan dra sy 100% trots Suid-Afrikaanse, Konsortium-Merino wolbaadjie met vreugde.

  • From sheep to shop

    2012-03-28

    Life is like riding a bicycle. To keep your balance, you must keep moving...

View All News  |  View Archived News

Suid-Vrystaat veiling

Konsortium-Merino se sesde Suid-Vrystaat veiling vind op Donderdag, 25 Februarie 2016, om 11:00 op die plaas Donkerpoort, naby die Gariepdam plaas.

Aanbod:

  • Sowat 60 prestasiegetoetste veldmerinoramme. Konsortium-nageslag van ons boerelede en suiwer geteelde Konsortium-ramme.
  • 1 100 ooie

Besigtiging:

Vanaf 09:00 op die dag van die veiling.

Katalogus:

Die koperskatalogus vir die 6de gesamentlike veiling sal vanaf 14 Februarie 2016 op ons webwerf beskikbaar wees.

Navrae:

Bel Fanie Griesel @ 082 822 1822, Cobus Vivier @ 082 444 4388, Edwin Wilmot @ 079 875 8227, of Gawie @ 082 321 3233

Besoek asb. die volgende:
website design & website hosting by nellen.co.za website engineers