
Konsortium-Merino se tweede Steynsburg-veiling saam met Hennie Coetzee & Altus Geldenhuys vind op Vrydag, 24 Februarie 2012, om 11:00 op die plaas Geduldsfontein, Steynsburg, plaas.
Aanbod:
Besigtiging:
Vanaf 09:00 op die dag van die veiling.
Katalogus:
Die koperskatalogus vir die tweede gesamentlike veiling sal vanaf 11 Februarie 2012 op ons webwerf beskikbaar wees.
Navrae:
Bel Hennie @ 048-8880026, Altus @ 048-8880030, Cobus Vivier @ 082 444 4388, of Gawie @ 082 321 3233