skip to content

Site in English  
  • Hoogste prys R80 000Hoogste prys R80 000 picture

    Op Konsortium-Merino se 30ste produksieveiling, 18 Februarie 2016, is die ram vir die hoogste prys ooit verkoop. Hy het R80 000 behaal.

  • Verbeter SA rekord op 32ste veilingVerbeter SA rekord op 32ste veiling picture

    Al 353 ramme is teen ?n gemiddelde prys van R8 418 verkoop. Hiermee verbeter Konsortium-Merino sy huidige SA rekordomset vir ?n Merinoramveiling na R2 971 400.

  • Belê in ooi-eenhedeBelê in ooi-eenhede picture

    Koop Konsortium Merino ooi-eenhede. Dis 'n veilige belegging in vee, sonder om by die bestuur van 'n boerdery betrokke te raak

  • Verander ratte van prysnemer na prysgewer

    2014-02-13

    Prof. Eckart Kassier het in 1994 reeds voorspel vanjaar gaan net 30 000 boere oor wees. Toentertyd het menige boer gedink die prof is koekoes, maar vandag is ons net soveel. Kwyn is ons voorland as ons nie...

  • Geloof soos wolGeloof soos wol picture

    Angus Buchan dra sy 100% trots Suid-Afrikaanse, Konsortium-Merino wolbaadjie met vreugde.

  • From sheep to shop

    2012-03-28

    Life is like riding a bicycle. To keep your balance, you must keep moving...

View All News  |  View Archived News

SA kampioen word goud

SA kampioen word goud

Konsortium-Merino se Windsor, SA Grootkampioenram op die 2004 Nasionale Skou vir Gemete Produksie, het in 2005 goue meriete status by sy silwermeriete toekenning gevoeg. Die ram het in die Landbouskool Marlow se nageslagtoets uitgestaan. Charl Naudé as die projekbestuurder.

Op grond van die prestasie het Windsor in Desember 2005 in die 16de plek ingeskuif op die Bayer-rangorde. Vyf van sy nageslag, wat op 16 Februarie 2006 onder die hamer kom, se voorspelde BLUP-te?aardes t.o.v EKW (R18.40+) plaas hulle onder die TOP10% in Suid-Afrika.

View Archived News

website design & website hosting by nellen.co.za website engineers