
Woensdag, 2 Augustus 2006
Terugvoer van veldramklubs bevestig Konsortium-ramme groei die beste...
Dinsdag, 16 Mei 2006
In 2007 bied die Hoër Landbouskool Marlow, naby Cradock, sy eerste Konsortium-Merinoveiling aan...

Dinsdag, 14 Maart 2006
'n Lekker Konsortium-Merino tradisie, waarby ons kopers dubbel-en-dwars baat, het die afgelope veilings in gewildheid toegeneem...
Dinsdag, 14 Maart 2006
Ons moet nie bang wees vir onverkoopte ramme (no-bids) en vloerprys-ramme (bottom-line-sales) op ons veilings nie...
Maandag, 27 Februarie 2006
Die Konsortium-Merinotelers kraai koning op veldmerinoskoue in die Karoo...

Maandag, 20 Februarie 2006
Konsortium-Merino verkoop jaarliks die meeste ramme op amptelike veilings in Suid-Afrika. Altesaam 1 279 ramme is al op tien produksieveilings teen 'n gemiddelde prys van R4 010 verkoop...
Vrydag, 10 Februarie 2006
Die sukses wat die Konsortium-telers behaal, het almal aan die praat...
Vrydag, 20 Januarie 2006
Buiten op sy twee produksieveilings wat jaarliks aangebied word, verkoop Konsortium-Merino ook landswyd ramme op veldramklubs...
Dinsdag, 10 Januarie 2006
Konsortium het 24 goue meriete ramme op hul kerfstok, waarvan 15 onder Suid-Afrika se TOP 60-vaars draf...

Saterdag, 7 Januarie 2006
Konsortium-Merino se Windsor, SA Grootkampioenram in 2004, het in 2005 goue meriete status by sy silwermeriete toekenning gevoeg...
Maandag, 15 Augustus 2005
Talle Konsortium-ramme draf onder Suid-Afrika se TOP 10% t.o.v hul onderskeie BLUP-teelwaardes. Kyk net hoeveel van die voorlopers word op ons veiling van 1September 2005 aangebied..
Maandag, 15 Augustus 2005
"Die kuddeboer kan maar sy katalogus weggooi en toe-oë 'n bakkievrag ramme kom koop. Dit is die eenvormigste span ramme nóg wat Konsortium-Merino gaan aanbied"...

Vrydag, 12 Augustus 2005
Die eerste uitsluitlik Poenskop-Merinoveiling is op 11 Augustus 2005 in Suid-Afrika aangebied. Konsortium-Merino, tesame met Eddie Prinsloo van Heuningkrans, Smithfield, en Eric Naudé van Leopardsvlei, Richmond, het saamgespan om díe mylpaal-veiling te hou
Sondag, 20 Februarie 2005
Konsortium-Merino het die meeste ramme wat die afgelope 10 jaar op �n Merinoveiling in Suid-Afrika verkoop is, in 2004 ge�wenaar en in 2005 oortref...
Maandag, 10 Januarie 2005
"Hulle is nie so goed soos wat jy gesê het nie..."
Dinsdag, 30 November 2004
Konsortium-Merino het die afgelope vier jaar (2001 tot 2004) Karoo-veldklub se toekennings vir die span ramme met die hoogste gemiddelde liggaamsgewig, fynste mikron en hoogste gemiddelde ekonomiese waarde ingepalm...
Maandag, 15 November 2004
"My lampersentasie het gestyg, my skeersel se gemiddelde veseldikte is fyner en die skoonopbrengste van my hooflyne is beter"...
Vrydag, 10 September 2004
Meer as 3100 Merino-ooie, met 15 Konsortium-ramme gepaar, is die grootste nageslagtoets wat nog in die Merinobedryf aangepak is. Die Konsortium-telers stap graag díe pad om geneties meerderwaardige vaars te identifiseer...
Dinsdag, 30 Maart 2004
Op die Internasionale Landbou-skrywerskongres in Maart'2004 het Konsortium-Merino met hul teelbeleid en prestasies gespog...
Vrydag, 20 Februarie 2004
Konsortium-Merino, wat roem op sy groter, gladder Merino, het op 2004 se Nasionale Skou vir Gemete Produksie met ses SA kampioene gespog: