skip to content

Site in English  
  • Nog n SA rekord - 333 ramme verkoop!

    2013-02-21

    Die groep het op hul 24ste produksieveiling â??n nuwe SA rekord opgestel deur die meeste ramme op een Merinoveiling te verkoop.

  • Nog 'n skaapspesialisNog 'n skaapspesialis picture

    Konsortium-Merino het sy tweede skaapspesialis aangestel. Tommie Calldo sal voortaan saam met Cobus Vivier gehalte by ons boere verseker, sodat die mark met vrymoedigheid Konsortium-genetika, -wol en -vleis koop.

  • Nuwe oorplaatjies

    2012-10-06

    Konsortium-Merino spog met â??n nuwe oorplaatjie, wat beloof om baie meer gebruikersvriendelik te wees.

  • Ons eie Konsortium-Merino kruipvoer

    2012-09-18

    Dit voldoen aan jong lammetjies se voedingsbehoeftes en is sedert September 2012 by koöperasies landswyd te koop.

  • Kry 'n aandeel in ons sukses

    2012-09-10

    Die Konsortium-Merino handelsmerk produseer groot hoeveelhede wol, vleis en velle van gehalte, maar nie naastenby genoeg om in die vraag na die produkte te voorsien nie. Hoe nou gemaak?

  • Hoogste prys nogHoogste prys nog picture

    HL Kitshoff en Seuns van Moorreesburg het die hoogste prys van R54 000 op Konsortium-Merino se 23ste produksieveiling betaal. Dit is die meeste geld wat nóg vir â??n Konsortium-Merinoram betaal is.

View All News  |  View Archived News

Nuus

View Archived News

  • Nog n SA rekord - 333 ramme verkoop!

    Die groep het op hul 24ste produksieveiling â??n nuwe SA rekord opgestel deur die meeste ramme op een Merinoveiling te verkoop.

  • Nog 'n skaapspesialis pictureNog 'n skaapspesialis

    2012-10-07

    Konsortium-Merino het sy tweede skaapspesialis aangestel. Tommie Calldo sal voortaan saam met Cobus Vivier gehalte by ons boere verseker, sodat die mark met vrymoedigheid Konsortium-genetika, -wol en -vleis koop.

  • Nuwe oorplaatjies

    Konsortium-Merino spog met â??n nuwe oorplaatjie, wat beloof om baie meer gebruikersvriendelik te wees.

  • Ons eie Konsortium-Merino kruipvoer

    Dit voldoen aan jong lammetjies se voedingsbehoeftes en is sedert September 2012 by koöperasies landswyd te koop.

  • Kry 'n aandeel in ons sukses

    Die Konsortium-Merino handelsmerk produseer groot hoeveelhede wol, vleis en velle van gehalte, maar nie naastenby genoeg om in die vraag na die produkte te voorsien nie. Hoe nou gemaak?

  • 8ste SA rekord

    Konsortium-Merino het op sy 23ste produksieveiling vir die agste keer â??n nuwe SA rekordomset vir â??n Merinoramveiling opgestel. Altesaam 285 ramme is teen gemiddeld R6 272 vir â??n nuwe rekordomset van R1 787 600 verkoop...

  • Hoogste prys nog pictureHoogste prys nog

    2012-09-06

    HL Kitshoff en Seuns van Moorreesburg het die hoogste prys van R54 000 op Konsortium-Merino se 23ste produksieveiling betaal. Dit is die meeste geld wat nóg vir â??n Konsortium-Merinoram betaal is.

  • Olimpiese atleet dra Konsortium-Merinowol pictureOlimpiese atleet dra Konsortium-Merinowol

    2012-08-10

    LJ van Zyl, Suid-Afrika se 400m Olimpiese hekkiesatleet, pryk in sy 100% trots Suid-Afrikaanse Konsortium-Merinowolbaadjie.

  • From sheep to shop

    Life is like riding a bicycle. To keep your balance, you must keep moving...

  • Nuwe rekordprys vir ram pictureNuwe rekordprys vir ram

    2012-03-28

    'n Nuwe rekordprys van R47 000 is op 16 Februarie 2012 vir 'n Konsortium-Merinoram betaal. Altesaam 559 ramme is die Herfs teen gemiddeld R5 560 stuk verkoop...

  • Nuwe rekordprys vir ram

    'n Nuwe rekordprys van R47 000 is vir 'n Konsortium-Merinoram betaal. Altesaam 559 ramme is die Herfs teen 'n gemiddelde prys van R5 560 verkoop...

  • Trots Suid-Afrikaanse wolbaadjie pictureTrots Suid-Afrikaanse wolbaadjie

    2011-06-30

    Konsortium-Merino spog met sy eie suiwer Merinowolbaadjie wat van "sheep to shop" 100% TROTS SUID-AFRIKAANS is...

  • Ramkatte in Merinowol pictureRamkatte in Merinowol

    2011-05-30

    Die Cheetah-rugbyspan kan deesdae maar op sy baadjie getakseer word. Sedert die span â??n trots Suid-Afrikaanse wolbaadjie ontvang het, gemaak van suiwer Konsortium-Merinowol, het hul vier Super15 wedstryde in â??n ry gewen...

  • Merino met muscle

    Konsortium-Merino het vanjaar sy spiere in Februarie gebult en die doelpale in die Merinobedryf ver vooruit geskuif...

  • Wen nuwe HONDA XR125L

    Een van Konsortium-Merino se 124 ingeskrewe boere staan â??n kans om â??n nuwe HONDA XR125L te wen...

  • KM alternatief spaar boere R840 000

    â??n Alternatiewe wolbemarkingsroete is vir ons boere beding wat keuses bied , â??n premie waarborg en kostes sny...

  • 1 jaar later

    Sedert Mei 2009, met Konsortium-Merino se eerste boeredag by die Gariepdam, het die groep baie rimpelings in die wolbedryf veroorsaak. Dis nou â??n jaar later. Kom ons kyk wat het Konsortium-Merino bereik en hoe het sake vir sy boere verbeter...

  • Konsortium-Merino wolbaadjie pictureKonsortium-Merino wolbaadjie

    2010-08-25

    Eersdaags kan ons boere hul eie wolbaadjie dra. Die baadjies word spesiaal van Konsortium-Merinowol met die hand in ons land gemaak...

  • Wolsakpryse tuimel pictureWolsakpryse tuimel

    2010-08-25

    Konsortium-Merino se goedkoper wolsak het die rooikat in die skaapkraal losgelaat..,

  • Die buiteland vra na Konsortium-wol pictureDie buiteland vra na Konsortium-wol

    2010-06-30

    Konsortium-Merino het die International Wool Textile Organisation (IWTO) se 79ste kongres in Frankryk bygewoon om wolkopers en verwerkers bewus te maak van Konsortium-Merino in Suid-Afrika...

  • Groter en beter nasionale slaglamkompetisie pictureGroter en beter nasionale slaglamkompetisie

    2010-05-30

    Konsortium-Merino het gesorg vir die grootste nasionale Merino slaglamkompetisie wat nog ooit aangebied is...

  • Boere kon kus en keur pictureBoere kon kus en keur

    2010-03-05

    Op Konsortium-Merino se 18de produksieveiling op die plaas Dombietersfontein, Victoria-Wes, kon boere na hartelus kus en keur tussen die 346 ramme wat aangebied is...

  • Voerkraal vir Konsortium pictureVoerkraal vir Konsortium

    2010-02-01

    Die eerste 400 lammers is by die Konsortium-voerkraal in Christiana afgelaai. KM boere kan nou d.m.v die voerkraal deel raak van die waardeketting van die produk wat hul produseer...

  • Meer as R445 000 bespaar

    Konsortium-Merinoboere het sedert Julie 2009 meer as R445 000 aan kostes bespaar deur hul wol aan Segard Masurel te lewer...

  • Die beste veiling nog! pictureDie beste veiling nog!

    2009-09-07

    Uitverkoop! Al 310 ramme op Konsortium-Merino se 17de produksieveiling op die plaas Dombietersfontein, Victoria-Wes, is teen â??n gemiddelde prys van R5 199 vir nog â??n nuwe SA rekordomset vir â??n Merinoramveiling verkoop...

  • Veemonitor help boere

    Akkurate rekordhouding van veegetalle en diereproduksie met vergelykende data...

  • Boer-beheerde besighede het baie voordele vir landbouers

    EERS was daar die AWB wat op almal se tong was. Toe die BWB en later BTW. Nou is daar BBBâ??s, of boer-beheerde besighede wat die nuwe gonswoord gaan word... deur Charles Smith

  • Konsortium-Merino: A farmer-owned brand pictureKonsortium-Merino: A farmer-owned brand

    2009-06-19

    Today, the farmer-owned business Konsortium-Merino not only sells the most rams at official Merino sales, it also aims to increase ewe numbers and its brand to 800 000 in the next 10 years... Farmers Weekly

  • BKB breek bande met Konsortium

    Skaars â??n week nadat Konsortium-boere hul eerste wol aan Segard Masurel gelewer het, het BKB bekend gemaak dat hy nie meer Konsortium-Merino se veilings op Dombietersfontein, Victoria-Wes, gaan aanbied nie...

  • Voorkeur-aanbod vir Konsortium-wol pictureVoorkeur-aanbod vir Konsortium-wol

    2009-05-03

    Segard Masurel, een van Suid-Afrika se grootste wolkopers, het â??n aanbod gemaak aan Konsortium-Merino om wol direk van díe boere te koop. Nie net kan Konsortium-boere voortaan â??n premie vir hul produk verdien nie, maar ook heelwat kostes spaar...

  • SA rekordomset 5 keer in 'n ry pictureSA rekordomset 5 keer in 'n ry

    2009-02-26

    Konsortium-Merino neem weer die voortou. Op hul afgelope Februarie-veiling het die telers 311 ramme verkoop teen â??n gemiddelde prys van R5 050 vir hul vyfde agtereenvolgende SA rekordomset vir â??n Merinoramveiling...

  • 488 ramme @ gemiddeld R6 701

    Konsortium-Merino het vanjaar 488 ramme teen 'n gemiddelde prys van R6 701 op vyf veilings onder beskerming van MerinoSA verkoop...

  • Andries ken sy mowwe pictureAndries ken sy mowwe

    2008-04-03

    Op Carnarvon is 'n man met 'n groot liefde vir mowwe, wat glo hulle wys reën is aan die kom deur hul lywe te skud asof hulle nat is...

  • Goed...Beter...BESTE! pictureGoed...Beter...BESTE!

    2008-02-20

    Konsortium-Merino het op sy 14de produksieveiling Suid-Afrika se rekordomset vir 'n Merinoramveiling vir die derde keer in 'n ry verbeter...

  • Konsortium-Merino verpletter rekord pictureKonsortium-Merino verpletter rekord

    2007-09-19

    Suid-Afrika se rekordomset vir 'n Merinoramveiling is op Konsortium-Merino se 13de produksieveiling verpletter toe díe telers hul vorige rekord met R147 550 verbeter het...

  • Konsortium-ramme in Australië

    Konsortium-Merino het sedert sy geboorte 11 jaar gelede, nie net tot een van Suid-Afrika se grootste Merino-suksesse gegroei nie - maar ook intussen sy vlerke na Australië gesprei...

  • Konsortium-kopers aan die woord pictureKonsortium-kopers aan die woord

    2007-08-15

    Konsortium-Merino deel graag hul ondersteuners se getuigskrifte met ander. Hier is wat van hulle te s? het...

  • Dertien bring geluk pictureDertien bring geluk

    2007-08-14

    Dertien spel vir sommiges ongeluk en teëspoed - veral as dit op 'n Vrydag val - maar op Konsortium-Merino se komende produksieveiling gaan dit vir 'n boer besonderse geluk bring...

  • Saam bied ons meer pictureSaam bied ons meer

    2007-08-14

    Oor die afgelope jare kon niemand nog by Konsortium-Merino se ramverkope kersvashou nie...

  • Nog 'n keurveiling vir die Merino pictureNog 'n keurveiling vir die Merino

    2007-03-01

    Konsortium-Merino en Landbouskool Marlow se gesamentlike veiling het die potensiaal om hom as een van Suid-Afrika se keur Merinoveilings te vestig...

  • Konsortium doen met 'n miljoen pictureKonsortium doen met 'n miljoen

    2007-02-21

    'n Nuwe rekordomset vir 'n Merinoramveiling in Suid-Afrika is op Konsortium-Merino se 12de produksieveiling ingeoes. Dit is slegs die tweede Merinoveiling in die geskiedenis, wat die R1 miljoen-kerf kon verbysteek...

  • Reuse aanbod op 12de veiling

    Ten minste 200 Merinoramme. Dit is wat Konsortium-Merino op sy 12de produksieveiling gaan aanbied - sonder om gehalte in te boet. Dit is 'n reuse aanbod vergeleke met Suid-Afrika se gemiddeld van 47 ramme per veiling, wat in 2006 op 60 Merinoveilings verk

  • Konsortium vat Marlow vooruit

    'n Totale ommekeer in ons skaapboerdery. Dit is die positiewe gevolg vir Marlow Landbouskool, sedert hul samewerking met Konsortium-Merino, meen Charl Naudé senior plaasbestuurder...

  • 'n Honda Bushlander persent

    Waar kan â??n boer vandag kies en keur tussen 200 Merinoramme en vir sy ondersteuning boonop â??n Honda CTX200B persent kry? Op Konsortium-Merino se 12de produksieveiling!

  • Produk en passie die beste in 3 nasies pictureProduk en passie die beste in 3 nasies

    2006-09-25

    Ek reis deur drie nasies en dit is die beste veiling wat ek nog ooit bygewoon het...

  • Keer op keer terug vir meer pictureKeer op keer terug vir meer

    2006-09-25

    Die hoogste bod is weer op 'n span kopers van Hofmeyr toegeslaan, wat nie skroom om hul sakke vir die beste ramme op Konsortium se veilings te skud nie...

  • Poena behaal topprys picturePoena behaal topprys

    2006-08-17

    'n Ram uit die Konsortium-stal het weer die hoogste prys behaal op Triton Poenskop-Merino se tweede uitsluitlik Poena-veiling in Bloemfontein...

  • Konsortium-ramme groei!

    Terugvoer van veldramklubs bevestig Konsortium-ramme groei die beste...

  • Marlow kies Konsortium

    In 2007 bied die Hoër Landbouskool Marlow, naby Cradock, sy eerste Konsortium-Merinoveiling aan...

  • Meer ramme vir die kuddeboer

    Ons moet nie bang wees vir onverkoopte ramme (no-bids) en vloerprys-ramme (bottom-line-sales) op ons veilings nie...

  • Tradisie lok kopers pictureTradisie lok kopers

    2006-03-14

    'n Lekker Konsortium-Merino tradisie, waarby ons kopers dubbel-en-dwars baat, het die afgelope veilings in gewildheid toegeneem...

  • Skoukoning!

    Die Konsortium-Merinotelers kraai koning op veldmerinoskoue in die Karoo...

  • Verkoop meeste ramme in SA pictureVerkoop meeste ramme in SA

    2006-02-20

    Konsortium-Merino verkoop jaarliks die meeste ramme op amptelike veilings in Suid-Afrika. Altesaam 1 279 ramme is al op tien produksieveilings teen 'n gemiddelde prys van R4 010 verkoop...

  • Op almal se lippe

    Die sukses wat die Konsortium-telers behaal, het almal aan die praat...

  • Waar kan jy in 2006 Konsortium-ramme koop?

    Buiten op sy twee produksieveilings wat jaarliks aangebied word, verkoop Konsortium-Merino ook landswyd ramme op veldramklubs...

  • Goue ramme is top vaars

    Konsortium het 24 goue meriete ramme op hul kerfstok, waarvan 15 onder Suid-Afrika se TOP 60-vaars draf...

  • SA kampioen word goud pictureSA kampioen word goud

    2006-01-07

    Konsortium-Merino se Windsor, SA Grootkampioenram in 2004, het in 2005 goue meriete status by sy silwermeriete toekenning gevoeg...

View Archived News

website design & website hosting by nellen.co.za website engineers