skip to content

Saam bied ons meer
http://www.konsortium-merino.com/PageImages/1181553383_370_370.jpg
Teken In





Registreer  |  Vergete Sleutelwoord

Wen nuwe HONDA XR125L

Maandag, 30 Augustus 2010

Een van Konsortium-Merino se 124 ingeskrewe boere staan ‘n kans om ‘n nuwe HONDA XR125L op ons veiling van 2 September 2010 te wen. ‘n Gelukkige trekking gaan gehou word om die wenner te bepaal. Om vir die prys te kwalifiseer moet jy net opdaag en as koper registreer. Maak so!

Het u iets om by te voeg ?