skip to content

Saam bied ons meer
http://www.konsortium-merino.com/PageImages/1805752278_370_370.jpg
Teken In





Registreer  |  Vergete Sleutelwoord

Groot en fyn

Dinsdag, 30 November 2004

Konsortium-Merino het die afgelope vier jaar (2001 tot 2004) Karoo-veldklub se toekennings vir die span ramme met die hoogste gemiddelde liggaamsgewig, fynste mikron en hoogste gemiddelde ekonomiese waarde ingepalm. Die toekennings berus op die ramme se prestasietoetsdata vir die klub se Herfs- en Lente-veilings van elke jaar.

Het u iets om by te voeg ?