

Woensdag, 28 Maart 2012
'n Nuwe rekordprys van R47 000 is op 16 Februarie 2012 vir 'n Konsortium-Merinoram betaal. Altesaam 559 ramme is die Herfs teen gemiddeld R5 560 stuk verkoop...
Woensdag, 28 Maart 2012
Life is like riding a bicycle. To keep your balance, you must keep moving...
Dinsdag, 28 Februarie 2012
'n Nuwe rekordprys van R47 000 is vir 'n Konsortium-Merinoram betaal. Altesaam 559 ramme is die Herfs teen 'n gemiddelde prys van R5 560 verkoop...

Donderdag, 30 Junie 2011
Konsortium-Merino spog met sy eie suiwer Merinowolbaadjie wat van "sheep to shop" 100% TROTS SUID-AFRIKAANS is...

Maandag, 30 Mei 2011
Die Cheetah-rugbyspan kan deesdae maar op sy baadjie getakseer word. Sedert die span ‘n trots Suid-Afrikaanse wolbaadjie ontvang het, gemaak van suiwer Konsortium-Merinowol, het hul vier Super15 wedstryde in ‘n ry gewen...
Woensdag, 16 Maart 2011
Konsortium-Merino het vanjaar sy spiere in Februarie gebult en die doelpale in die Merinobedryf ver vooruit geskuif...
Maandag, 30 Augustus 2010
Sedert Mei 2009, met Konsortium-Merino se eerste boeredag by die Gariepdam, het die groep baie rimpelings in die wolbedryf veroorsaak. Dis nou ‘n jaar later. Kom ons kyk wat het Konsortium-Merino bereik en hoe het sake vir sy boere verbeter...
Maandag, 30 Augustus 2010
‘n Alternatiewe wolbemarkingsroete is vir ons boere beding wat keuses bied , ‘n premie waarborg en kostes sny...
Maandag, 30 Augustus 2010
Een van Konsortium-Merino se 124 ingeskrewe boere staan ‘n kans om ‘n nuwe HONDA XR125L te wen...

Woensdag, 25 Augustus 2010
Konsortium-Merino se goedkoper wolsak het die rooikat in die skaapkraal losgelaat..,

Woensdag, 25 Augustus 2010
Eersdaags kan ons boere hul eie wolbaadjie dra. Die baadjies word spesiaal van Konsortium-Merinowol met die hand in ons land gemaak...

Woensdag, 30 Junie 2010
Konsortium-Merino het die International Wool Textile Organisation (IWTO) se 79ste kongres in Frankryk bygewoon om wolkopers en verwerkers bewus te maak van Konsortium-Merino in Suid-Afrika...

Sondag, 30 Mei 2010
Konsortium-Merino het gesorg vir die grootste nasionale Merino slaglamkompetisie wat nog ooit aangebied is...

Vrydag, 5 Maart 2010
Op Konsortium-Merino se 18de produksieveiling op die plaas Dombietersfontein, Victoria-Wes, kon boere na hartelus kus en keur tussen die 346 ramme wat aangebied is...
Maandag, 1 Februarie 2010
Konsortium-Merinoboere het sedert Julie 2009 meer as R445 000 aan kostes bespaar deur hul wol aan Segard Masurel te lewer...

Maandag, 1 Februarie 2010
Die eerste 400 lammers is by die Konsortium-voerkraal in Christiana afgelaai. KM boere kan nou d.m.v die voerkraal deel raak van die waardeketting van die produk wat hul produseer...

Maandag, 7 September 2009
Uitverkoop! Al 310 ramme op Konsortium-Merino se 17de produksieveiling op die plaas Dombietersfontein, Victoria-Wes, is teen ‘n gemiddelde prys van R5 199 vir nog ‘n nuwe SA rekordomset vir ‘n Merinoramveiling verkoop...
Dinsdag, 18 Augustus 2009
Akkurate rekordhouding van veegetalle en diereproduksie met vergelykende data...
Vrydag, 26 Junie 2009
EERS was daar die AWB wat op almal se tong was. Toe die BWB en later BTW. Nou is daar BBB’s, of boer-beheerde besighede wat die nuwe gonswoord gaan word... deur Charles Smith

Vrydag, 19 Junie 2009
Today, the farmer-owned business Konsortium-Merino not only sells the most rams at official Merino sales, it also aims to increase ewe numbers and its brand to 800 000 in the next 10 years... Farmers Weekly