Kontrak
Boer-beheerde besighede is die nuwe gonswoord in landbou. As deel van die Konsortium-Merinogroep kan boere beter marktoegang kry, groter volumes produseer, koste laer hou en hul risiko's verminder. SAAM bied ons beslis MEER...
Klik op onderstaande kontrak as jy deel wil word van díe opwindende vooruitsig.
Konsortium kontrak met boer
As jy wil deel word van die Konsortium-groep, teken hierdie kontrak en stuur dit aan Nel-Marie Olivier, wat ons kantoor beman. E-pos: nelmarie@konsortium-merino.com / Faks: 086 5433 095.
824 kB | Laai Af












