skip to content

Saam bied ons meer
http://www.konsortium-merino.com/PageImages/1076217385_370_370.jpg
Teken In





Registreer  |  Vergete Sleutelwoord

Voordele

Die Konsortium-vennootskap hou verreikende voordele vir die telers in:

  •  Hul genepoel en seleksie is groter.
  •  Meer topgehalte ramme word vir die stoet gekeur.
  •  Die beste ramme word met meer ooie gepaar.
  •  Ramme word jonger ingespan (KI op 12 maande). 
  • ‘n Ram word vir hoogstens twee parings gebruik, gegrond op die beginsel dat die nageslag beter as die vaar moet wees.
  • Genetiese vordering vind gouer plaas.