skip to content

Saam bied ons meer
Teken In





Registreer  |  Vergete Sleutelwoord

Volgende Marlow-veiling

Konsortium-Merino & Landbouskool Marlow se sesde gesamentlike veiling vind op Donderdag, 23 Februarie 2012, om 11:00 by die Marlow klubhuis, naby Cradock plaas.

Aanbod:

Sowat 60 prestasiegetoetste veldmerinoramme. Konsortium-nageslag van die Marlow-kudde en suiwer geteelde Konsortium-ramme.

Besigtiging:

Vanaf 09:00 op die dag van die veiling.

Katalogus:

Die koperskatalogus vir die sesde gesamentlike veiling sal vanaf 11 Februarie 2012 op ons webwerf beskikbaar wees.