skip to content

Saam bied ons meer
http://www.konsortium-merino.com/PageImages/575856886_370_370.jpg
Teken In





Registreer  |  Vergete Sleutelwoord

Nuus

  • Verkoop meeste ramme in SA
    Verkoop meeste ramme in SA

    Maandag, 20 Februarie 2006

    Konsortium-Merino verkoop jaarliks die meeste ramme op amptelike veilings in Suid-Afrika. Altesaam 1 279 ramme is al op tien produksieveilings teen 'n gemiddelde prys van R4 010 verkoop...

  • Op almal se lippe

    Vrydag, 10 Februarie 2006

    Die sukses wat die Konsortium-telers behaal, het almal aan die praat...

  • Waar kan jy in 2006 Konsortium-ramme koop?

    Vrydag, 20 Januarie 2006

    Buiten op sy twee produksieveilings wat jaarliks aangebied word, verkoop Konsortium-Merino ook landswyd ramme op veldramklubs...

  • Goue ramme is top vaars

    Dinsdag, 10 Januarie 2006

    Konsortium het 24 goue meriete ramme op hul kerfstok, waarvan 15 onder Suid-Afrika se TOP 60-vaars draf...

  • SA kampioen word goud
    SA kampioen word goud

    Saterdag, 7 Januarie 2006

    Konsortium-Merino se Windsor, SA Grootkampioenram in 2004, het in 2005 goue meriete status by sy silwermeriete toekenning gevoeg...

  • TOP 10% van Merinoras

    Maandag, 15 Augustus 2005

    Talle Konsortium-ramme draf onder Suid-Afrika se TOP 10% t.o.v hul onderskeie BLUP-teelwaardes. Kyk net hoeveel van die voorlopers word op ons veiling van 1September 2005 aangebied..

  • Gooi katalogus weg

    Maandag, 15 Augustus 2005

    "Die kuddeboer kan maar sy katalogus weggooi en toe-oë 'n bakkievrag ramme kom koop. Dit is die eenvormigste span ramme nóg wat Konsortium-Merino gaan aanbied"...

  • Eerste Poenskop-Merinoveiling
    Eerste Poenskop-Merinoveiling

    Vrydag, 12 Augustus 2005

    Die eerste uitsluitlik Poenskop-Merinoveiling is op 11 Augustus 2005 in Suid-Afrika aangebied. Konsortium-Merino, tesame met Eddie Prinsloo van Heuningkrans, Smithfield, en Eric Naudé van Leopardsvlei, Richmond, het saamgespan om díe mylpaal-veiling te hou

  • Die meeste in 10 jaar

    Sondag, 20 Februarie 2005

    Konsortium-Merino het die meeste ramme wat die afgelope 10 jaar op �n Merinoveiling in Suid-Afrika verkoop is, in 2004 ge�wenaar en in 2005 oortref...

  • Soveel meer as wat jy verwag

    Maandag, 10 Januarie 2005

    "Hulle is nie so goed soos wat jy gesê het nie..."

  • Groot en fyn

    Dinsdag, 30 November 2004

    Konsortium-Merino het die afgelope vier jaar (2001 tot 2004) Karoo-veldklub se toekennings vir die span ramme met die hoogste gemiddelde liggaamsgewig, fynste mikron en hoogste gemiddelde ekonomiese waarde ingepalm...

  • Hennie pluk die Konsortium-vrugte

    Maandag, 15 November 2004

    "My lampersentasie het gestyg, my skeersel se gemiddelde veseldikte is fyner en die skoonopbrengste van my hooflyne is beter"...

  • Grootste Merino-nageslagtoets nóg.

    Vrydag, 10 September 2004

    Meer as 3100 Merino-ooie, met 15 Konsortium-ramme gepaar, is die grootste nageslagtoets wat nog in die Merinobedryf aangepak is. Die Konsortium-telers stap graag díe pad om geneties meerderwaardige vaars te identifiseer...

  • Internasionale Landbou-skrywerskongres

    Dinsdag, 30 Maart 2004

    Op die Internasionale Landbou-skrywerskongres in Maart'2004 het Konsortium-Merino met hul teelbeleid en prestasies gespog...

  • Ses SA kampioene

    Vrydag, 20 Februarie 2004

    Konsortium-Merino, wat roem op sy groter, gladder Merino, het op 2004 se Nasionale Skou vir Gemete Produksie met ses SA kampioene gespog:

  • 'n Gewigtige saak

    Woensdag, 15 Oktober 2003

    Hamels wat gemiddeld 59kg weeg en 49% van hul lewendige gewig uitslag, is rede om oor te glimlag. Veral as hulle op natuurlike veld uitgegroei het...

  • Konsortium-webwerf vereer

    Woensdag, 15 Oktober 2003

    Konsortium-Merino se webwerf is in Oktober 2003 as een van Ananzi, �n nasionale soek-enjin, se top vyf nuwe webwerwe uitgesonder...