skip to content

Saam bied ons meer
http://www.konsortium-merino.com/PageImages/168753127_370_370.jpg
Teken In





Registreer  |  Vergete Sleutelwoord

Nuus

  • 488 ramme @ gemiddeld R6 701

    Dinsdag, 16 September 2008

    Konsortium-Merino het vanjaar 488 ramme teen 'n gemiddelde prys van R6 701 op vyf veilings onder beskerming van MerinoSA verkoop...

  • Andries ken sy mowwe
    Andries ken sy mowwe

    Donderdag, 3 April 2008

    Op Carnarvon is 'n man met 'n groot liefde vir mowwe, wat glo hulle wys reën is aan die kom deur hul lywe te skud asof hulle nat is...

  • Goed...Beter...BESTE!
    Goed...Beter...BESTE!

    Woensdag, 20 Februarie 2008

    Konsortium-Merino het op sy 14de produksieveiling Suid-Afrika se rekordomset vir 'n Merinoramveiling vir die derde keer in 'n ry verbeter...

  • Konsortium-Merino verpletter rekord
    Konsortium-Merino verpletter rekord

    Woensdag, 19 September 2007

    Suid-Afrika se rekordomset vir 'n Merinoramveiling is op Konsortium-Merino se 13de produksieveiling verpletter toe díe telers hul vorige rekord met R147 550 verbeter het...

  • Eerste Konsortium-Merinoraadgewer vir kliënte
    Eerste Konsortium-Merinoraadgewer vir kliënte

    Saterdag, 1 September 2007

    Konsortium-Merino het sy eerste kliënteraadgewer aangestel om boere by te staan om hul kuddes sodanig te verbeter, dat dit aan die Konsortium-handelsmerk voldoen...

  • Konsortium-kopers aan die woord
    Konsortium-kopers aan die woord

    Woensdag, 15 Augustus 2007

    Konsortium-Merino deel graag hul ondersteuners se getuigskrifte met ander. Hier is wat van hulle te s� het...

  • Konsortium-ramme in Australië

    Woensdag, 15 Augustus 2007

    Konsortium-Merino het sedert sy geboorte 11 jaar gelede, nie net tot een van Suid-Afrika se grootste Merino-suksesse gegroei nie - maar ook intussen sy vlerke na Australië gesprei...

  • Saam bied ons meer
    Saam bied ons meer

    Dinsdag, 14 Augustus 2007

    Oor die afgelope jare kon niemand nog by Konsortium-Merino se ramverkope kersvashou nie...

  • Dertien bring geluk
    Dertien bring geluk

    Dinsdag, 14 Augustus 2007

    Dertien spel vir sommiges ongeluk en teëspoed - veral as dit op 'n Vrydag val - maar op Konsortium-Merino se komende produksieveiling gaan dit vir 'n boer besonderse geluk bring...

  • Nog 'n keurveiling vir die Merino
    Nog 'n keurveiling vir die Merino

    Donderdag, 1 Maart 2007

    Konsortium-Merino en Landbouskool Marlow se gesamentlike veiling het die potensiaal om hom as een van Suid-Afrika se keur Merinoveilings te vestig...

  • Konsortium doen met 'n miljoen
    Konsortium doen met 'n miljoen

    Woensdag, 21 Februarie 2007

    'n Nuwe rekordomset vir 'n Merinoramveiling in Suid-Afrika is op Konsortium-Merino se 12de produksieveiling ingeoes. Dit is slegs die tweede Merinoveiling in die geskiedenis, wat die R1 miljoen-kerf kon verbysteek...

  • 'n Honda Bushlander persent

    Woensdag, 17 Januarie 2007

    Waar kan ‘n boer vandag kies en keur tussen 200 Merinoramme en vir sy ondersteuning boonop ‘n Honda CTX200B persent kry? Op Konsortium-Merino se 12de produksieveiling!

  • Konsortium vat Marlow vooruit

    Woensdag, 17 Januarie 2007

    'n Totale ommekeer in ons skaapboerdery. Dit is die positiewe gevolg vir Marlow Landbouskool, sedert hul samewerking met Konsortium-Merino, meen Charl Naudé senior plaasbestuurder...

  • Reuse aanbod op 12de veiling

    Woensdag, 17 Januarie 2007

    Ten minste 200 Merinoramme. Dit is wat Konsortium-Merino op sy 12de produksieveiling gaan aanbied - sonder om gehalte in te boet. Dit is 'n reuse aanbod vergeleke met Suid-Afrika se gemiddeld van 47 ramme per veiling, wat in 2006 op 60 Merinoveilings verk

  • Keer op keer terug vir meer
    Keer op keer terug vir meer

    Maandag, 25 September 2006

    Die hoogste bod is weer op 'n span kopers van Hofmeyr toegeslaan, wat nie skroom om hul sakke vir die beste ramme op Konsortium se veilings te skud nie...

  • Produk en passie die beste in 3 nasies
    Produk en passie die beste in 3 nasies

    Maandag, 25 September 2006

    Ek reis deur drie nasies en dit is die beste veiling wat ek nog ooit bygewoon het...

  • Poena behaal topprys
    Poena behaal topprys

    Donderdag, 17 Augustus 2006

    'n Ram uit die Konsortium-stal het weer die hoogste prys behaal op Triton Poenskop-Merino se tweede uitsluitlik Poena-veiling in Bloemfontein...

  • Konsortium-ramme groei!

    Woensdag, 2 Augustus 2006

    Terugvoer van veldramklubs bevestig Konsortium-ramme groei die beste...

  • Marlow kies Konsortium

    Dinsdag, 16 Mei 2006

    In 2007 bied die Hoër Landbouskool Marlow, naby Cradock, sy eerste Konsortium-Merinoveiling aan...

  • Tradisie lok kopers
    Tradisie lok kopers

    Dinsdag, 14 Maart 2006

    'n Lekker Konsortium-Merino tradisie, waarby ons kopers dubbel-en-dwars baat, het die afgelope veilings in gewildheid toegeneem...