skip to content

Saam bied ons meer
http://www.konsortium-merino.com/PageImages/1853035014_370_370.jpg
Teken In





Registreer  |  Vergete Sleutelwoord

SA kampioen word goud

Saterdag, 7 Januarie 2006

SA kampioen word goud

Konsortium-Merino se Windsor, SA Grootkampioenram op die 2004 Nasionale Skou vir Gemete Produksie, het in 2005 goue meriete status by sy silwermeriete toekenning gevoeg. Die ram het in die Landbouskool Marlow se nageslagtoets uitgestaan. Charl Naudé as die projekbestuurder.

Op grond van die prestasie het Windsor in Desember 2005 in die 16de plek ingeskuif op die Bayer-rangorde. Vyf van sy nageslag, wat op 16 Februarie 2006 onder die hamer kom, se voorspelde BLUP-te�aardes t.o.v EKW (R18.40+) plaas hulle onder die TOP10% in Suid-Afrika.

Het u iets om by te voeg ?