skip to content

Saam bied ons meer
http://www.konsortium-merino.com/PageImages/1805752278_370_370.jpg
Teken In





Registreer  |  Vergete Sleutelwoord

'n Gewigtige saak

Woensdag, 15 Oktober 2003

Hamels wat gemiddeld 59kg weeg en 49% van hul lewendige gewig uitslag, is rede om oor te glimlag. Veral as hulle op natuurlike veld uitgegroei het.

Willouw van Heerden, projekbestuurder van die Konsortium-Merino, het in Junie 2003 sowat 420 hamels bemark. Díe span hoofsaaklik twee- tot viertand hamels, waaronder ook sowat 100 sestand gesny het, het gemiddeld 59kg stuk geweeg. Hul gemiddelde uitslag-gewig was 29kg. Dit is bykans 50% van hul lewendige gewig.

Het u iets om by te voeg ?