skip to content

Saam bied ons meer
http://www.konsortium-merino.com/PageImages/1853035014_370_370.jpg
Teken In





Registreer  |  Vergete Sleutelwoord

Nuus

  • Trots Suid-Afrikaanse wolbaadjie
    Trots Suid-Afrikaanse wolbaadjie

    Donderdag, 30 Junie 2011

    Konsortium-Merino spog met sy eie suiwer Merinowolbaadjie wat van "sheep to shop" 100% TROTS SUID-AFRIKAANS is...

  • Ramkatte in Merinowol
    Ramkatte in Merinowol

    Maandag, 30 Mei 2011

    Die Cheetah-rugbyspan kan deesdae maar op sy baadjie getakseer word. Sedert die span ‘n trots Suid-Afrikaanse wolbaadjie ontvang het, gemaak van suiwer Konsortium-Merinowol, het hul vier Super15 wedstryde in ‘n ry gewen...

  • Merino met muscle

    Woensdag, 16 Maart 2011

    Konsortium-Merino het vanjaar sy spiere in Februarie gebult en die doelpale in die Merinobedryf ver vooruit geskuif...

  • 1 jaar later

    Maandag, 30 Augustus 2010

    Sedert Mei 2009, met Konsortium-Merino se eerste boeredag by die Gariepdam, het die groep baie rimpelings in die wolbedryf veroorsaak. Dis nou ‘n jaar later. Kom ons kyk wat het Konsortium-Merino bereik en hoe het sake vir sy boere verbeter...

  • KM alternatief spaar boere R840 000

    Maandag, 30 Augustus 2010

    ‘n Alternatiewe wolbemarkingsroete is vir ons boere beding wat keuses bied , ‘n premie waarborg en kostes sny...

  • Wen nuwe HONDA XR125L

    Maandag, 30 Augustus 2010

    Een van Konsortium-Merino se 124 ingeskrewe boere staan ‘n kans om ‘n nuwe HONDA XR125L te wen...

  • Wolsakpryse tuimel
    Wolsakpryse tuimel

    Woensdag, 25 Augustus 2010

    Konsortium-Merino se goedkoper wolsak het die rooikat in die skaapkraal losgelaat..,

  • Konsortium-Merino wolbaadjie
    Konsortium-Merino wolbaadjie

    Woensdag, 25 Augustus 2010

    Eersdaags kan ons boere hul eie wolbaadjie dra. Die baadjies word spesiaal van Konsortium-Merinowol met die hand in ons land gemaak...

  • Die buiteland vra na Konsortium-wol
    Die buiteland vra na Konsortium-wol

    Woensdag, 30 Junie 2010

    Konsortium-Merino het die International Wool Textile Organisation (IWTO) se 79ste kongres in Frankryk bygewoon om wolkopers en verwerkers bewus te maak van Konsortium-Merino in Suid-Afrika...

  • Groter en beter nasionale slaglamkompetisie
    Groter en beter nasionale slaglamkompetisie

    Sondag, 30 Mei 2010

    Konsortium-Merino het gesorg vir die grootste nasionale Merino slaglamkompetisie wat nog ooit aangebied is...

  • Boere kon kus en keur
    Boere kon kus en keur

    Vrydag, 5 Maart 2010

    Op Konsortium-Merino se 18de produksieveiling op die plaas Dombietersfontein, Victoria-Wes, kon boere na hartelus kus en keur tussen die 346 ramme wat aangebied is...

  • Meer as R445 000 bespaar

    Maandag, 1 Februarie 2010

    Konsortium-Merinoboere het sedert Julie 2009 meer as R445 000 aan kostes bespaar deur hul wol aan Segard Masurel te lewer...

  • Voerkraal vir Konsortium
    Voerkraal vir Konsortium

    Maandag, 1 Februarie 2010

    Die eerste 400 lammers is by die Konsortium-voerkraal in Christiana afgelaai. KM boere kan nou d.m.v die voerkraal deel raak van die waardeketting van die produk wat hul produseer...

  • Die beste veiling nog!
    Die beste veiling nog!

    Maandag, 7 September 2009

    Uitverkoop! Al 310 ramme op Konsortium-Merino se 17de produksieveiling op die plaas Dombietersfontein, Victoria-Wes, is teen ‘n gemiddelde prys van R5 199 vir nog ‘n nuwe SA rekordomset vir ‘n Merinoramveiling verkoop...

  • Veemonitor help boere

    Dinsdag, 18 Augustus 2009

    Akkurate rekordhouding van veegetalle en diereproduksie met vergelykende data...

  • Boer-beheerde besighede het baie voordele vir landbouers

    Vrydag, 26 Junie 2009

    EERS was daar die AWB wat op almal se tong was. Toe die BWB en later BTW. Nou is daar BBB’s, of boer-beheerde besighede wat die nuwe gonswoord gaan word... deur Charles Smith

  • Konsortium-Merino: A farmer-owned brand
    Konsortium-Merino: A farmer-owned brand

    Vrydag, 19 Junie 2009

    Today, the farmer-owned business Konsortium-Merino not only sells the most rams at official Merino sales, it also aims to increase ewe numbers and its brand to 800 000 in the next 10 years... Farmers Weekly

  • BKB breek bande met Konsortium

    Woensdag, 17 Junie 2009  |  5 kommentare

    Skaars ‘n week nadat Konsortium-boere hul eerste wol aan Segard Masurel gelewer het, het BKB bekend gemaak dat hy nie meer Konsortium-Merino se veilings op Dombietersfontein, Victoria-Wes, gaan aanbied nie...

  • Voorkeur-aanbod vir Konsortium-wol
    Voorkeur-aanbod vir Konsortium-wol

    Sondag, 3 Mei 2009

    Segard Masurel, een van Suid-Afrika se grootste wolkopers, het ‘n aanbod gemaak aan Konsortium-Merino om wol direk van díe boere te koop. Nie net kan Konsortium-boere voortaan ‘n premie vir hul produk verdien nie, maar ook heelwat kostes spaar...

  • SA rekordomset 5 keer in 'n ry
    SA rekordomset 5 keer in 'n ry

    Donderdag, 26 Februarie 2009

    Konsortium-Merino neem weer die voortou. Op hul afgelope Februarie-veiling het die telers 311 ramme verkoop teen ‘n gemiddelde prys van R5 050 vir hul vyfde agtereenvolgende SA rekordomset vir ‘n Merinoramveiling...