
Maandag, 1 Februarie 2010
Konsortium-Merinoboere het sedert Julie 2009 meer as R445 000 aan kostes bespaar deur hul wol aan Segard Masurel te lewer...

Maandag, 1 Februarie 2010
Die eerste 400 lammers is by die Konsortium-voerkraal in Christiana afgelaai. KM boere kan nou d.m.v die voerkraal deel raak van die waardeketting van die produk wat hul produseer...
Maandag, 1 Februarie 2010
Konsortium-Merinoboere het sedert Julie 2009 meer as R445 000 aan kostes bespaar deurhul wol aan Segard Masurel te lewer...
Maandag, 7 September 2009
Uitverkoop! Al 310 ramme op Konsortium-Merino se 17de produksieveiling op die plaas Dombietersfontein, Victoria-Wes, is teen ‘n gemiddelde prys van R5 199 vir nog ‘n nuwe SA rekordomset vir ‘n Merinoramveiling verkoop...
Dinsdag, 18 Augustus 2009
Akkurate rekordhouding van veegetalle en diereproduksie met vergelykende data...
Vrydag, 26 Junie 2009
EERS was daar die AWB wat op almal se tong was. Toe die BWB en later BTW. Nou is daar BBB’s, of boer-beheerde besighede wat die nuwe gonswoord gaan word... deur Charles Smith

Vrydag, 19 Junie 2009
Today, the farmer-owned business Konsortium-Merino not only sells the most rams at official Merino sales, it also aims to increase ewe numbers and its brand to 800 000 in the next 10 years... Farmers Weekly
Woensdag, 17 Junie 2009 | 5 kommentare
Skaars ‘n week nadat Konsortium-boere hul eerste wol aan Segard Masurel gelewer het, het BKB bekend gemaak dat hy nie meer Konsortium-Merino se veilings op Dombietersfontein, Victoria-Wes, gaan aanbied nie...

Sondag, 3 Mei 2009
Segard Masurel, een van Suid-Afrika se grootste wolkopers, het ‘n aanbod gemaak aan Konsortium-Merino om wol direk van díe boere te koop. Nie net kan Konsortium-boere voortaan ‘n premie vir hul produk verdien nie, maar ook heelwat kostes spaar...
Donderdag, 26 Februarie 2009
Konsortium-Merino neem weer die voortou. Op hul afgelope Februarie-veiling het die telers 311 ramme verkoop teen ‘n gemiddelde prys van R5 050 vir hul vyfde agtereenvolgende SA rekordomset vir ‘n Merinoramveiling...
Woensdag, 25 Februarie 2009
Konsortium-Merino neem weer die voortou. Op hul afgelope Februarie-veiling het die telers 311 ramme verkoop teen ‘n gemiddelde prys van R5 050 vir hul vyfde agtereenvolgende SA rekordomset vir ‘n Merinoramveiling...
Dinsdag, 16 September 2008
Konsortium-Merino het vanjaar 488 ramme teen 'n gemiddelde prys van R6 701 op vyf veilings onder beskerming van MerinoSA verkoop...

Donderdag, 3 April 2008
Op Carnarvon is 'n man met 'n groot liefde vir mowwe, wat glo hulle wys reën is aan die kom deur hul lywe te skud asof hulle nat is...

Woensdag, 20 Februarie 2008
Konsortium-Merino het op sy 14de produksieveiling Suid-Afrika se rekordomset vir 'n Merinoramveiling vir die derde keer in 'n ry verbeter...

Woensdag, 19 September 2007
Suid-Afrika se rekordomset vir 'n Merinoramveiling is op Konsortium-Merino se 13de produksieveiling verpletter toe díe telers hul vorige rekord met R147 550 verbeter het...

Saterdag, 1 September 2007
Konsortium-Merino het sy eerste kliënteraadgewer aangestel om boere by te staan om hul kuddes sodanig te verbeter, dat dit aan die Konsortium-handelsmerk voldoen...

Woensdag, 15 Augustus 2007
Konsortium-Merino deel graag hul ondersteuners se getuigskrifte met ander. Hier is wat van hulle te s� het...
Woensdag, 15 Augustus 2007
Konsortium-Merino het sedert sy geboorte 11 jaar gelede, nie net tot een van Suid-Afrika se grootste Merino-suksesse gegroei nie - maar ook intussen sy vlerke na Australië gesprei...

Dinsdag, 14 Augustus 2007
Oor die afgelope jare kon niemand nog by Konsortium-Merino se ramverkope kersvashou nie...

Dinsdag, 14 Augustus 2007
Dertien spel vir sommiges ongeluk en teëspoed - veral as dit op 'n Vrydag val - maar op Konsortium-Merino se komende produksieveiling gaan dit vir 'n boer besonderse geluk bring...