Marlow katalogus
Vyfde gesamentlike veiling:
Donderdag, 24 Februarie 2011, om 11:00 by die Marlow-klubhuis, buite Cradock.
Altesaam 59 ramme word aangebied: 36 ramme is Konsortium-nageslag van die Marlow-ooikudde (stoet 1942), en die res (23) is suiwer geteelde Konsortium-ramme (stoet 1047, 1758, 175).


