skip to content

Saam bied ons meer
http://www.konsortium-merino.com/PageImages/1076217385_370_370.jpg
Teken In





Registreer  |  Vergete Sleutelwoord

Kontrak

Boer-beheerde besighede is die nuwe gonswoord in landbou. As deel van die Konsortium-Merinogroep kan boere beter marktoegang kry, groter volumes produseer, koste laer hou en hul risiko's verminder. SAAM bied ons beslis MEER...

Klik op onderstaande kontrak as jy deel wil word van díe opwindende vooruitsig.

pdf Icon

Konsortium-kontrak met boer

Indien jy belangstel om deel te word van die Konsortium-Merinogroep, teken hierdie kontrak en stuur dit aan Nel-Marie Olivier, wat ons kantoor beman. E-pos: nelmarie@konsortium-merino.com / Faks: 086 5433 095.

812 kB  |  Laai Af