skip to content

Saam bied ons meer
Teken In





Registreer  |  Vergete Sleutelwoord

Hoëveld katalogus

Konsortium-Merino se 1ste Hoëveld veiling:

Donderdag, 4 Maart 2010, om 11:00 op die plaas Palmietfontein, Bethal.

Altesaam 774 ramme van Konsortium-Merino se sowat 1500 ramlammers, gebore in Augustus/September 2008, is vir prestasietoetsing op Biesjesfontein ingeneem. Vyftig ramme is na afloop van die toets in September 2009 na Bethal gestuur, waarvan 42 uiteindelik  vir die veiling gekeur is.